Rondebosch NG Kerk

Nederduitse Gereformeerde Kerk


Rondebosch NG Kerk, Rondebosch, Western Cape, South Africa

Ons is ‘n Afrikaanse gemeente waar almal welkom is, ongeag hulle taal, kultuur of oriëntasie.

We are an Afrikaans speaking church where all are welcome, irrespective of your language, culture or orientation.

Service Times

Sunday 10:00 AM - Morning Service in Afrikaans
Sunday 6:00 PM - Evening Service in Afrikaans

COVID - 19

Ons hervat ons in-persoon eredienste op 7 Maart. Eredienste word om 10:00 op Facebook en Zoom gestroom. Indien jy per Whatsapp wil inteken om op hoogte gehou te word van gebeure, en om daagliks die 11 minute meditasie en 3 minute opsomming n.a.v. die Sondag se boodskap te ontvang, stuur 'n epos aan vdhj(by)live(punt)com
Jy kan ook alle preke, oordenkings ens hier kry.

In-Persoondiens 7 Maart 10:00
Registreer asseblief met hierdie vorm, ons kapasiteit is 100 mense per lokaal:

https://www.ngrondebosch.com/

Location

2 Derry Road
Rondebosch
Western Cape
South Africa
7700

Map

Staff

Rev Jan Morrisen
Minister



Contacts

Tel: 0216864315
Web: https://www.ngrondebosch.com/
Find a church near you: JoinMyChurch.org